Vista
-
Dansers van die Heaven’s Rhythm-dansateljee gaan New York toe in 2024. Tydens die Elements of Dance SA- (EODSA) kompetisie wat in Mei in Bloemfontein plaasgevind het, het 27 dansers gekwalifiseer om na Talent Africa op 3 Oktober te gaan.
-
Die gebrek aan ondersteuning aan Vrystaatse boere deur die provinsiale regering dra by tot die 28 000 werksverliese in die sektor die afgelope jaar.
-
’n Ongekwalifiseerde oudit-uitkoms vir die Vrystaatse departement van ekonomiese en kleinsakeontwikkeling, toerisme en omgewingsake (Destea) beteken dat die finansiële state van die departement in alle wesenlike aspekte gesond is.
-
-
Joan van Blommestein, ’n bekende in die Goudveld, het pas haar tweede boek, Asem van die Lam, gepubliseer.
-
-
Ek vind soveel waarde in Psalm 23. Ek kan elke dag met hierdie woorde stil word en God se nabyheid in my lewe ervaar.
-
-
A taxi driver has been accused of kidnapping and raping a school girl in Welkom.
-
Mandrax-tablette met ’n straatwaarde van R48 000 is tydens ’n polisieklopjag in Bronville gevind.










