Vista
-
Alet van der Walt (54), senior joernalis van Volksblad en Netwerk24, is ná ’n kort stryd teen kanker in haar huis in Hennenman oorlede.
-
Three suspects were arrested for allegedly hijacking a truck.
-
Daar is 951 verdagtes vir onder meer moord en verkragting verlede week tydens Operasie Shanela in die Vrystaat in hegtenis geneem.
-
Members of a syndicate suspected of supplying illegal explosives to criminals have been arrested in Welkom.
-
’n Baanbreker-samewerkingsprojek om slaggate in die Vrystaat aan te pak, is geloods.
-
Vier leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville het op 4 Februarie aan die Lejweleputswa-muurbalproewe deelgeneem. Dit is by Roversklub beslis.
-
-
Daar is groot verwarring en bekommernis oor die oorsaak van die vuil bruin water wat uit die krane in Matjhabeng stroom.
-
Solidariteit Helpende Hand se tweedehandse winkels – bekend as Ons Winkel – bring die gemeenskap bymekaar en daarmee saam skep hulle sommer “ewigheidswaarde” in die vorm van armoedeverligting en werkskepping.
-










