Vista Avatar

Vista


  • Dit is baie hartseer om daaraan te dink dat die lewe vir baie mense altyd vaal en leweloos voorkom. Ek weet ons gaan almal maar van tyd tot tyd deur só ’n fase, maar dit is nie veronderstel om permanent te wees nie.

    by

    on

    Lewe vol kleur, vry van vaal-vuil, is aan elkeen van sy volgelinge beloof
  • Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2024 begin op 2 Maart, met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat sy aanspraak op die titel teen die Hoërskool Diamantveld in Kimberley op die rugbyveld afskop.

    by

    on

    Sportliefhebbers slyp al hul tande
  • Die boeties Benjamin en Christopher de Necker en hul sussie, Elsjé, is op Woensdag 21 Februarie by hul huis in Welkom deur Kwêla op kykNET se aanbieder Pieter Koen verras. Dié boeties is alombekend as Brothers in Prime en het beroemdheid verwerf nadat Vista verlede jaar oor hulle vernuf as motorwerktuigkundiges berig het.

    by

    on

    Gou op die kassie
  • ’n Polisiekaptein (52) en sy 50-jarige vrou is weens bedrog in hegtenis geneem nadat hulle aan ’n man werk by een van die myne in Matjhabeng belowe het.

    by

    on

    Polisieman, sy vrou vas vir bedrog by myn in Matjhabeng
  • Die sege van 18 – 6 van die Hoërskool Diamantveld se eerste rugbyspan word as die hoogte­punt van vanjaar se openings­ronde van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks beskou.

    by

    on

    Sportspanne skitter
  • Sedert die begin van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu)-staking op 29 Januarie, word die inwoners van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit deur die senior politieke leierskap en die munisipale bestuurder in die steek gelaat.

    by

    on

    Matjhabeng: Geen oplossing vir voortslepende staking
  • Antoinette Schoeman, Riebeekstad:.

    by

    on

    Onbaatsugtige diens hier waardeer
  • Muurbalspelers van die Primêre Skool Naudeville het op Saterdag 2 Maart aan die Bloemfontein-ope vir juniors deelgeneem en goed gevaar.

    by

    on

    Speel hul hart uit op muurbalbaan
  • “Hittegolwe wat rekords oortref, erge droogtes en die immerstygende pryse van belangrike boerdery-insette soos kunsmis en brandstof is maar enkele van die baie goeie redes waarom plaaslike boere nie Landbouweekblad se herlewingslandbou­konferensie in

    by

    on

    Boere leer by kenners
  • Suid-Afrika het met ’n groeiende las van nieoordraagbare siektes te kampe.

    by

    on

    Gesonde leefstyl kan nieoordraagbare siektes afweer

Gift this article