Vista
-
High-value businesses in the Welkom are under siege from an organised business burglary syndicate targeting businesses during the early hours of the weekend.
-
Within a three-day period, the Lejweleputswa police hit hard at drug dealers and community members who were meting out mob justice on an alleged thief.
-
Die werwing en keuringsproses van die eerste groep van 10 000 polisie-rekrute is afgehandel, en ’n groep van 4 500 leerlinge het op 22 April vir opleiding by die verskillende SAPD-akademies aanmeld.
-
Die uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng plaaslike munisipaliteit word daarvan beskuldig dat hy munisipale personeel misbruik om gedurende amptelike ure aan ANC-verwante aktiwiteite deel te neem en ook om munisipale hulpbronne hiervoor te gebr
-
The executive mayor of the Matjhabeng Municipality, Thanduxolo Khalipha (63), has been formally charged on various counts.
-
Die uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, Thanduxolo Khalipha (63), is gister in hegtenis geneem en formeel aangekla.
-
Ná verskeie pogings deur die inwoners van Welkom om die Matjhabeng plaaslike munisipaliteit te kry om die rioolpyplyn in Riebeeckstad te herstel, moes AfriForum in die bres treë vir die inwoners van dié woongebied.
-
Leerlinge aan die Amari-skool in Welkom het tussen 20 Maart en 25 Maart in Bloemfontein deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir liggaamlik gestremdes (SASAPD) se nasionale kampioenskapsbyeenkoms. Hulle het in drie sportsoorte uitstekend gevaar. In fietsry het hulle 11 goue medaljes verower, twee silwer en drie brons; in atletiek een brons; en in boccia een…
-
A potjiekos competition to assist children in the Goldfields who are in need will be held at the Welkom Club Ladies Bar on Saturday, 27 April.
-
When he grew up, he wanted to become either a pilot, a scientist, or a doctor.










