Vista
-
Hospice Week takes place from 5 to 11 May, annually. This week focuses on the role the palliative care sector plays in healthcare.
-
A man who allegedly drugged and then raped his 17-year-old stepdaughter has been arrested.
-
Various long distance athletes of the Welkom Runners club took part in the 50 km-long N12 Ultra Marathon in the North West, starting from Potchefstroom and finishing in Klerksdorp, and the Lemo Mall Mangaung marathon in Bloemfontein.
-
More than 20 houses in Western Holdings, Ext. 2 Rheederpark, including the home of a man in a wheelchair, have been engulfed by raw sewage.
-
Dit is met woede en teleurstelling dat ek die brief skryf. Ons bly teen ’n bekende Hoërskool in Riebeeckstad. Vir jare al moet ons toekyk hoe leerlinge papiere, bottels en ander gemors op die sypaadjies gooi. Ons praat mooi met hulle om dit nie te doen nie, maar hulle ignoreer ons. Van hulle het geen…
-
In die vroeë oggendure van Saterdag 4 Mei is daar by die Goudveld-Hoërskool se instapkluis ingebreek, en ’n groot bedrag kontant, waaronder geld wat vir behoeftige leerlinge ingesamel is, is gebuit.
-
Die multidissiplinêre optrede om kwessies van onwettige mynbou en skoon strate in die Lejweleputswa- en Fezile Dabi-distriksmunisipaliteite uit te skakel, die Vala Umgodi-operasie, gaan voort.
-
’n Liggaamlik gestremde atleet van die Vrystaat is benoem as nuweling van die jaar vir Suid-Afrika se jaarlikse sport-eerbewyse wat deur die departement van sport, kuns en kultuur toegeken word.
-
Die AfriForum-tak in Welkom en omliggende gebiede het hul kommentaar ingedien op die Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP).
-
Having small children in the car can significantly increase the risk of distracted driving. In fact, 10% of new moms have had an accident while driving with their babies.










