Vista Avatar

Vista


  • Various long distance athletes of the Welkom Runners club took part in the 50 km-long N12 Ultra Marathon in the North West, starting from Potchefstroom and finishing in Klerksdorp, and the Lemo Mall Mangaung marathon in Bloemfontein.

    by

    on

    Runners test endurance
  • More than 20 houses in Western Holdings, Ext. 2 Rheederpark, including the home of a man in a wheelchair, have been engulfed by raw sewage.

    by

    on

    Homes drown slowly
  • Dit is met woede en teleurstelling dat ek die brief skryf. Ons bly teen ’n bekende Hoërskool in Riebeeckstad. Vir jare al moet ons toekyk hoe leerlinge papiere, bottels en ander gemors op die sypaadjies gooi. Ons praat mooi met hulle om dit nie te doen nie, maar hulle ignoreer ons. Van hulle het geen…

    by

    on

    Inwoners bekommerd oor kinders in dié buurt
  • In die vroeë oggendure van Saterdag 4 Mei is daar by die Goudveld-Hoër­skool se instapkluis ingebreek, en ’n groot bedrag kontant, waaronder geld wat vir behoeftige leerlinge ingesamel is, is gebuit.

    by

    on

    Geld by skool gevat
  • Die multidissiplinêre optrede om kwessies van onwettige mynbou en skoon strate in die Lejweleputswa- en Fezile Dabi-distriksmunisipaliteite uit te skakel, die Vala Umgodi-operasie, gaan voort.

    by

    on

    Stryd teen misdaad in en rondom Welkom sover suksesvol
  • ’n Liggaamlik gestremde atleet van die Vrystaat is benoem as nuweling van die jaar vir Suid-Afrika se jaarlikse sport-eerbewyse wat deur die departement van sport, kuns en kultuur toegeken word.

    by

    on

    Atlete se talent nie misgekyk
  • Die AfriForum-tak in Welkom en omliggende gebiede het hul kommentaar ingedien op die Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP).

    by

    on

    Parke, vullisterreine en rioolstelsel in Welkom kort dringend aandag
  • Having small children in the car can significantly increase the risk of distracted driving. In fact, 10% of new moms have had an accident while driving with their babies.

    by

    on

    Do not let your children drive you to distraction
  • A Sasolburg man has been sentenced to eight years in prison or an R8 000 fine for copper cable theft and illegal immigration.

    by

    on

    Man from Sasolburg sentenced to 8 years for copper cable theft
  • The Welkom anti-gang unit members intercepted three alleged drug dealers at Maqheleng Zone 8 near Ficksburg and seized a stash of Mandrax tablets.

    by

    on

    Three drug dealers arrested in Ficksburg after community tip-off 

Gift this article