Vista
-
Lede van Welkom Openbare Orde Polisiëring was besig met sigbare polisiëring toe hulle inligting van ’n inwoner van Kutloanong ontvang oor vermoedelik gesteelde eiendom.
-
-
Twee vroue van Bothaville is skuldig bevind aan mensehandel nadat hulle in September 2022 gepoog het om met ’n pasgebore babaseuntjie handel te dryf.
-
Ek wonder vandag wat het geword van die dag van die klein dingetjies waarvan Sagaria 4:10 in die Bybel vertel.
-
-
-
-
Die Wintermark word van 29 Mei tot 1 Junie by Salt and Pepper in Welkom aangebied. Die program is soos volg:) Woensdag 29 Mei: Mel die Storieverteller;) Donderdag 30 Mei: Goudveld-laerskoolkore;) Vrydagaand 31 Mei: gholf-simuleerder;) Saterdag 1 Jun
-
Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl se splinternuwe produksie Liewe Heksie Vang Vis sal op die Vrystaat Kunstefees te sien wees.
-
Five people were arrested for dealing in drugs, and three for attempted bribery, in Welkom, Odendaalsrus and Bothaville.









