Vista
-
Honderde toeskouers het die 180 swemmers wat die ysige water van 9 °C op Saterdag 29 Junie by Aldam aangedurf het, aangemoedig.
-
Vier van die Goudveld-multisportklub se lede het op Saterdag 29 Junie aan die Rhodes Trail Run deelgeneem.
-
-
-
-
’n Polisievrou sterk aan in hospitaal nadat sy tydens ’n skietvoorval in Villiers, Vrystaat, gewond is.
-
Vier van Sentraal24 se personeellede is benoem in die Forum vir Gemeenskapsjoernaliste (FCJ) se jaarlikse AVBOB FCJ-uitnemendheids-eerbewyse vir werk wat in 2023 gelewer is.
-
’n Man van Odendaalsrus, Sehlabo Makhakhe (33), wat sy vrou se vriend in 2023 vermoor het, is tot 15 jaar direkte tronkstraf gevonnis.
-
With the latest addition of an administration clerk, 15 people have been arrested by the Hawks in the Free State for the issuing of driver’s and learner’s licences.
-
In Johannes 12:26 lees ons: As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer.









