Vista
-
-
Welkom-Gimnasium se projek om kinders uit gebroke huise in te neem en in ’n wenspan saam te snoer, werp vrugte af deurdat dié skool se eerste rugbyspan pas vir die tweede jaar agtereenvolgens as die kampioenspan in die Shimla-liga gekroon is.
-
-
-
-
Britney wou altyd ander mense help. Sy was ’n vrygewige mens, en haar laaste gebaar was om verskeie mense die tweede kans op lewe te gee.
-
-
’n Groot hoeveelheid dwelms is in die rustige dorpie Wesselsbron in die Vrystaat deur die Welkom-polisie se Teenmisdaad-eenheid by twee vermeende dwelmhandelaars gevind.
-
Hoewel enige besteding aan rioolinfrastruktuur in die Matjhabeng-munisipaliteit verwelkom word, is die bekommernis daar dat Welkom aan die agterspeen suig.
-
Operation Knock Out, which has successfully been fighting and eradicating the scourge of illegal mining in Lejweleputswa for years, continues to notch major successes to its belt.










