Lientjie Mentz
-
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.
-
Atletiek Vrystaat moes ‘n kennisgewing uitstuur dat geen byeenkomste by dié stadion mag plaasvind voordat kritiese opgraderings nie gedoen word nie.
-
The world première of Jeanne Zaidel-Rudolph’s latest work will be performed live at the Odeion Concert Hall.
-
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
-
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
-
Researchers at the National Museum in Bloemfontein have described 62 new species of insects and reptiles over the past five years.
-
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
-
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
-
Die stadsbestuurder van die Mangaung-metro het ‘n verstommende 100% gekry vir sy sleutelprestasie-beoordeling (KPI) – dit terwyl die metro se verval vir almal sigbaar is. VF Plus-raadslid Henry Denner sê […]
-
‘n Versameling werke van die komponis Chris Lamprecht (97) wat in Bloemfontein gebore is en hier sy skoolloopbaan voltooi het, is aan die FAK geskenk.










