Lynn-Mari Louw van die Goudveld-Hoërskool was tydens die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap eerste in hamergooi vir meisies o.17, met 54,23m. Sy het ook ‘n tweede plek in diskus meisies o.17, met ‘n afstand van 42.89m, behaal.
Gouties atleet suksesvol met hammer, behaal tweede plek
|
Share this post:




