Die Laerskool Riebeeckstad het op die Welkom-Volkskool se jaarlikse 2-uur-atletiekbyeenkoms puik prestasies behaal. Die Riebies het met altesaam 21 medaljes weggestap, waarvan 6 brons was, 9 silwer en 6 goud. Dié skool is ook as die byeenkoms se algehele wenner aangewys. Van links is, voor: Kgalalelo Lebone, Oko Bodla, Precious Julius, Orefile Sebela en Innocential Makgowe; tweede ry: Dominic Ferreira, Bonolo Mohale, Thandiwe Mei, Thando Majola, Mihlali Mthembu en Ethan Martin; derde ry: Khanya Khoalibe, Ononelo Mafanya, Lethabo Mule, Bokomoso Molotsi, Botshelo Moko en Tawananyasha Nyamadzawo; vierde ry: Pelo Mavundla, Rethabile Soke, Andries Moreki, Kutlwano Ramontseng, Gauhelo Moleke en Reitumetse Mahao; agter: Paballo Moloi, Bongani Ntepe, Amohelang Makeke, Kamohelo Sehloho en Batsi Sebeela.Foto: Verskaf
Presteer as atlete



