Vier judokas van die Harmony-judoklub in Virginia het op Saterdag 26 Februarie aan die nasionale judo-ranglystoernooi deelgeneem. Dié geleentheid is by die Universiteit van Pretoria aangebied. Van links is Ruan Heins (Hoërskool Hennenman), Keegann Kleinhans (Goudveld-Hoërskool), Sensei Anton Labuschagne (afrigter), Alexandra Smuts (Hoërskool Hentie Cilliers) en Ruan Labuschagne (Goudveld-Hoërskool). Alexandra het ’n derde plek in die o.17-afdeling behaal, en Ruan ’n tweede plek in die o.20-afdeling.Foto: Verskaf


Virginia Judokas wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article