Welkom-Gimnasium vs Goudveld-Höerskool 21 Mei by Gimmie-land


Johan Slabbert, skoolhoof van Welkom-Gimnasium: Ná ’n afwesigheid van twee jaar weens die Covid-19-pandemie sien ons met verwagting uit na die 58ste derby tussen twee topskole in die Vrystaat.Paul Sauer, skoolhoof van die Goudveld-Hoërskool: Ná twee jaar is die derby weer terug!In dié tyd klop harte warm vir hul onderskeie skole, herleef herinneringe en is die opgewondenheid en afwagting in die lug tasbaar. 

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article