Die Down Touch Griffons is bevorder na die Carling Premier Liga in 2023, nadat hulle 5 punte gekry het met hulle oorwinning van die Vaslke hierdie naweek. Hulle het met 22 – 25 gewen.

Griffons kwalifiseer vir Carling Premierliga in 2023

Die Down Touch Griffons is bevorder na die Carling Premier Liga in 2023, nadat hulle 5 punte gekry het met hulle oorwinning van die Vaslke hierdie naweek. Hulle het met 22 – 25 gewen.

Die Down Touch Griffons is onoorwonne in die Curriebeker se eerste divisie.

Hulle het die Valke die naweek in hul wedstryd in die Bosman-stadion in Brakpan met 33 – 25 geklop.

Sodoende het hulle 5 punte verdien, wat hulle na die Carling Premierliga in 2023 bevorder.

Hulle is bo-aan die Carling Curriebeker se eerste divisie liga-tabel met 44 punte van hul nege oorwinnings verdien.

Hulle word gevolg deur EP in die tweede plek, met 26 punte.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article