Lede van die Welkom-tak van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) het Vrydag (24/06) die Food and Beverage Institute Bloemfontein (FBI) besoek vir ’n demonstrasie van suikerkookkuns en garnering. Daarna kon hulle hul nuut verworwe kennis toepas op die nageregte wat hulle sou eet. Hannetjie Joubert staan hier met die roos wat sy van sjokoladepasta gemaak het.Foto: Verskaf

Bring soete besoek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article