Lede van die Welkom-stoeiklub het aan die Vrystaatse stoeitoernooi 2de liga, wat op 22 Julie in die BKB-saal in Bloemfontein plaasgevind het, deelgeneem. Dié span berei nou voor vir die provinsiale kampioenskap. Van links, voor is: Gerhardus Oosthuizen (o. 9, 30.2 kg – 30.9 kg, eerste plek) en Hanno Van Jaarsveld (o. 10, 34.2 kg – 35.5 kg, eerste); middel: Wian van der Merwe (o.11, 40.6 kg – 41.2 kg, eerste), Jared van der Merwe (o. 8, 29.3 kg – 29.4 kg, eerste), Lewies Jonker (o. 6, 22.5 kg – 24.1 kg, eerste), Ian Helm (o. 7, 23.7 kg – 25.9 kg, tweede) en Johnrè Human (o. 13, 39 kg – 42 kg, vierde); agter: Jaco van der Merwe (afrigter), Thomas Wessels (hoofafrigter), Ruan Terblanche (o. 13, 54.2 kg – 55.4 kg, tweede), Dian Coetzee (o. 13, 39 kg – 42 kg, tweede), Jaydin Nel (o. 11, 46.9 kg, eerste), CJ Swart (o. 13, 54.2 kg – 55.4 kg, eerste) en AJ Africa (afrigter).
Maak reg vir stoeimat
Marti Will
|

Maak reg vir stoeimat
Marti Will
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Katrol grotes in
Die Freddies-hengelklub het op 13 Oktober ’n klubkompetisie by Aldam gehou. Madeline Vorster was eerste…
by
Marti Willon
-

Hengel is in sy bloed
Die sewe-jarige Damian Prinsloo van Welkom is ’n hengelaar van formaat en kan sy man…
by
Marti Willon
-

Streepjas opsie vir braai
Maer vleis met ’n hoë voedingswaarde maak van die sebra dalk ’n goeie opsie vir…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
