Wian van der Merwe was tweede in die afdeling vir o.11-stoeiers van 38,4 – 41,9 kg.

Verskaf

Wian van der Merwe van die Welkom-stoeiklub het op 12 Augustus kragte gemeet in die Warriors-toernooi in die Gauteng-Noord-stoeisaal in Menlopark, Pretoria.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article