Van die Laerskool Odensia se gr. 6-leerlinge het op 18 Augustus by die Laerskool St Helena aan ’n natuurwetenskap-en-tegnologie-vasvra deelgeneem. Hulle is as die Lejweleputswa-distrikwenners aangewys. Van links is Stephan du Toit, Gerné van Rooyen, Brandon Venter (onderwyser), Palesa Lenyane en Schanel Schimper.Foto: Verskaf


Gee goeie antwoorde op elke vraag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article