Die Broodryk-familie van Welkom is inderdaad geseënd. Met die geboorte van Liam Broodryk is daar vyf geslagte wat saam woon. Van links is, voor: oorgrootouma Rina Grobbelaar (neé Bester), Franzel Broodryk met baba Liam

Nog ’n geslag ryker as familie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article