Van links is Johan Bekker (11de, seuns o.13B), Diaan van Brakel (1ste, seuns o.13B), Bree Oliver (20ste, meisies o.13A) en Danica Oliver (30ste, meisies o.13A).

Verskaf

Muurbalspelers van die Primêre Skool Naudeville het op Saterdag 2 Maart aan die Bloemfontein-ope vir juniors deelgeneem en goed gevaar. 

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article