Judokas van die Harmony-judoklub in Virginia wat aan die Vrystaat-proewe in Bloemfontein deelgeneem het, gaan hul distrikte verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse judo-kampioenskappe in Bloemfontein van 2 tot 5 Julie. Van links is, voor: Mia-Leigh Van Rooyen (goud)

Wys wat in hulle steek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article