Cara Claassen (16), ’n atleet van die Goudveld-Hoërskool in Welkom, het aan die Lejweleputswa-landloopkampioenskappe deelgeneem waar sy die derde plek in haar kategorie verwerf het. Sy sal op 3 Augustus aan die Vrystaat-landloopkampioenskappe deelneem. Foto: Verskaf


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article