Só het die onheilspellende wolkbedekking op Maandag 21 Oktober oor die dorre Goudveld ingerol: ’n voorbode van die storm wat omstreeks 11:00 losgebreek het. Dít het ’n spoor van vernietiging gelaat. Al die hoofdorpe en dorpsgebiede in die Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit is aan die verwoesting onderwerp. Die foto is op die plaas Ventersvlakte in die Hennenman-distrik geneem. Die plaas behoort aan Sallie Buonadonna. Sien nog foto’s op bl. 10.Foto: Marthie Kasselman


Bied voorskou van hewige storm

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article