Leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville het op 15 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Letterkundevereniging (Sala) se virtuele redenaarskompetisie deelgeneem. Van links is Karlien van Jaarsveld (gr. 7, eerste plek), Hanno van Jaarsveld (gr. 5, vierde plek) en Lume van Aardt (gr. 4, vierde plek). Foto: Verskaf


Praat ’n hond uit ’n bos

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article