Op Saterdag 2 November het die Primêre Skool Naudeville ’n koorfees gehou by die Erfdeel kerk. Die nuwe kultuur-avontuur was ‘n eerste vir die skool. Agt kore van die Goudveld het ’n liedjie gesing en aan die einde het al die kore saam (massakoor) “Die seën” van Retief Burger en Riana Nel gesing. Dit was beskryf as ’n “belewenis.” ’n Gedeelte van die massakoor is op video opgeneem, en op die Primêre Skool Naudeville Facebook-blad te sien.Foto: Verskaf


Sing seënwense uit volle bors

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article