Every Saturday
The weekly parkrun takes place at 08:00 at the St Dominic’s College sports field at 85 Jan Hofmeyr Road. Walk, jog, run, or volunteer. Access via the Volks Road entrance.
21 November
The Welkom Gimnasium Golf Day is held at the Oppenheimer Golf Club. Join for a full day of fun, competition, and camaraderie. R2 000 entry includes: 4 Ball, Full American Scramble, a meal, and a goody bag. For bookings, dial 082 491 1892.
23 November
Die Evangelies-Gereformeerde Kerk hou sy Kersangdiens saam met Rina Mouton en Krokkie die Krokodil. Die diens begin om 09:00 by die kerk op die hoek van Jackie Kruger- en Dawidstraat, Naudeville. Rig navrae aan ds. Chris Lombard by 083 652 8433.
25 November
Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings will be held at the St Luke’s Methodist Church . The English meeting will take place from 10:00 to 11:00 and the Afrikaans meeting from 12:00 to 13:00. Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 or 083 333 6667 for more information.
25 November
Anglo Gold Ashanti mediese fonds- en pensioenvergaderings sal by die Huis Ougoud (10:00 tot 12:00) en die Welkom Retrirement Village (13:00 tot 15:00). Altwee vergaderings sal in Engels en Afrikaans gehou word. Bel Ronnie Barlow-Jones by 083 308 5530 of 083 333 6667 vir meer inligting.
26 November
Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings will be held at the St Luke’s Methodist Church. The English meeting will take place from 10:00 to 11:00 and the Afrikaans meeting from 12:00 to 13:00. Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 or 083 333 6667 for more information.
29 November
Die Dietjies- en Daaitjies-Kersmark word by die Poskantoorsentrum in Allanridge gehou. Dit begin om 08:00. Daar sal kosstalletjies wees en pret vir kinders. Staanplek vir stalletjies kos R50 elk. Skakel 082 477 9365.
29 November
Huis Ougoud hou ‘n potjiekos-kompetisie vir geskenkdag. Spanne van vier tot ses mense kan hulle inskryf teen R500 per span. Huis Ougoud sal ook die aand sy Kersliggies aanskakel. Skakel 065 596 7457.



