Die jaarkongres van die Vrystaat Vroue Landbou-unie (VVLU) is op 3 en 4 September by Leopards en Lace in Bloemfontein gehou. Tydens die kongres het Dr. Werner Rossouw van Silostrat het oor “Voedselsekerheid gepraat. Hannes van Wyk, akteur en televisieaanbieder, was die gasspreker. Hy het tydens sy toespraak hulde aan die vrou gebring. Hier is die vroue van Area 8 (Goudveld) wat die kongres bygewoon het.
VVLU Jaarkongres
|
Share this post:





