Eugene Smith, ‘n gr.4-leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het gekwalifiseer vir deelname aan die eindronde van die South African Mathematics Foundation (SAMF) se kompetisie vir 2025, wat op 11 September gaan plaasvind. Deelnemers ding virtueel in dié kompetisie mee. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article