Johandre du Plessis, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het op 23 en 24 Mei aan die Vrystaat-mini-3- tenniskampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ‘n tweede plek behaal in die goue afdeling vir seuns o.12.

Johandre du Plessis, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het op 23 en 24 Mei aan die Vrystaat-mini-3-tenniskampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ‘n tweede plek behaal in die goue afdeling vir seuns o.12.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article