=VIER nuwe onderwysers is die afgelope semester by HTS Daniel Pienaar aangestel. Van links is Justin Benn (LO en NS), Paul Ludeke (meganiese tegnologie), Kobus Vosloo (IGO) en Wesley Schultz (elektriese tegnologie). Menere Benn (DP hoofseun 2011), Ludeke en Schultz is almal oud-Tiere terwyl Vosloo ’n oud-Drakie (Hoërskool Despatch) is. Al vier onderwysers is aktiewe sportmanne en ook entoesiasties by Tieresportafrigting betrokke. Die Tiere vertrou dat hierdie onderwysers ‘n gelukkige onderwysloopbaan by die skool sal geniet. Foto:VERSKAF


Tiere spog met vier nuwe onderwysers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article