Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Popular Diva Run for women
CELEBRATE Women’s Day on Friday, August 9, by joining the popular Diva Run, which caters for all women, from serious athletes and fun runners to moms and their daughters.
-
Strelitzia-koor wen brons by ATKV Applous-finaal
STRELITZIA se nuwe meisieskoor van 39 stemme het ’n bronsmedalje losgesing by vanjaar se ATKV Applous koorkompetisie finaal wat verlede week in Bloemfontein se Sand du Plessis-teater gehou is.
-
Al gehoor van ’n bra wat uitpraat?
’n RUMOERIGE kabaret oor ’n 40-plusser vrou wat al ’n paar keer om die blok is, nie rustig kan raak nie en boonop bra’s het wat uitpraat, is eersdaags op die planke by Barklystraat Teater.
-
Hombakazi learner among top spellers
LET’S face it, texting is fostering bad grammar and spelling. This makes it even more challenging for educators to teach learners spelling rules.
-
Leerder se eerste boek reg vir druk
DIE verbeeldingryke kinderverhale van Roald Dahl was die groot inspirasie vir Anthony Mostert, ’n gr. 12-leerder by HTS Daniel Pienaar, om te begin skryf. Nou is hy in die proses om sy eerste bundel kortverhale uit te gee.
-
Church rebuilds woman’s home within two weeks
A KWANOBUHLE woman was astounded by the kind assistance of church members, who, after her home was engulfed by fire, rebuilt it within two weeks.
-
Residents left without water for a week
AREAS in Uitenhage and Despatch have been without water from Monday, July 29 to Monday, August 5 whilst contract workers struggled to repair a burst main water pipeline close to Transnet, next to the R367 Cuyler Manor road.
-
Grobler se nuwe kinderboek ‘gooi’ met avontuur
TOOR is iets wat Mari Grobler graag sou wou doen. Veral om alle mense op aarde te toor om in vrede te leef. Dié towerstaf het sy ongelukkig nie.
-
Bekende speurder sterf ná hartaanval
DIE legendariese Uitenhage speurder en ywerige rolbalspeler Jacques Nell, alombekend as “Njaf Njaf”, is vroeg verlede Saterdagoggend oorlede ná ’n massiewe hartaanval.
-
Mini-gholfdag vir verlamde Dano
DANO Swart (18) die eens kranige sportman van Brandwag is verlam na ’n ernstige nekbesering tydens OP rugbyproewe, maar sy skool, sowel as mense regoor die land, staan saam om hom te ondersteun.
