Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bergsig o.19A netbalspan beste LSEN span in SA
BERGSIG Spesiale Skool se o.19A Netbalspan het onlangs ’n puik prestasie gelewer by die SASN Kampioenskappe vir LSEN skole in Boksburg.
-
Voortrekker-jeuglede verwerf nasionale toekennings
Jeuglede van Die Voortrekkers kan in gr. 12 die Presidentverkenner-toekenning op nasionale vlak verwerf as hulle ’n proses voltooi het.
-
STEAM passion inspired in young learners
The Nelson Mandela Bay Science and Technology Centre and Women of Ford recently launched a STEAM (science, technology, engineering, arts and mathematics) programme for thirty grade 6 learners from six schools in the Nelson Mandela Bay metropolitan re
-
Tiere klop vir Brandwag in ‘Classic Clash’
Die Tiere van die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar het vanjaar die bordjies verhang deur die Hoërskool Brandwag 20-13 op die rugbyveld te klop.
-
Brandwag se Junior Bok skenk trui
Een van die o.20 Junior Bokke wat onlangs aan die o.20 Rugby Wêreldbeker deelgeneem het, is ’n trotse oudskolier van die Hoërskool Brandwag, Michael Annies.
-
Hoërskool Despatch Drakies maak weer so!
Die Hoërskool Despatch spog met topgehalte netbalspelers. Die o.14-netbalspan het met die louere weggeloop om gekroon te word as die Oos-Kaap o.14 kampioene tydens die Topskole Netbaltoernooi.
-
Rugbyspelers skitter by LSOB Craven week
Negentien spelers van Bergsig Skool in Kariega is verkies vir die o.18 Oostelike Provinsie LSOB Cravenweek-span wat deelgeneem het in Welkom gedurende die eerste week van die Junie vakansie.
-
Jong skrywer stel eerste digbundel bekend
Anthony Mostert van Kariega is ’n jong man met visie. Op die jeugdige ouderdom van 22 het hy onlangs sy eerste digbundel, Gekraakte Jeug, vrygestel, en hoop om daarmee ander jeugdiges te inspireer.
-
Residents left frustrated with state of NMB roads
Car enthusiast, Marius Smit from Lorraine in Gqeberha is requesting answers from the Nelson Mandela Bay Municipality as to when the roads in the metro will be repaired after he spent over R12 000 to replace four of his tyres…
-
Local library gives back for Women’s Day
The Uitenhage and Allanridge Library staff had a blast spoiling five local women in celebration of Women’s Day and Women’s Month, treating them to a basic facial treatment and refreshments on August 10.










