Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Despatch Skoorsteen word op Erfenisdag heropen
Inwoners van Despatch word genooi na die heropening van die Despatch Skoorsteen op Erfenisdag. Ná die heropening kan dié stukkie geskiedenis weer per afspraak besoek word.
-
Drie gemeentes hou saam Nartjiefees
Een van die gewildste gesinsfeeste, die Loerie Nartjiefees, word op Saterdag 30 September op die kerkgronde van NG Kerk Loerie gehou. Nie alleen is dit die 30ste keer wat die fees aangebied word nie; dit is ook die eerste keer…
-
Sunshine Skool vier Boomplantdag – en meer. . .
Dit was Vrydag, 8 September, en Sunshine Spesiale Skool in Kariega was gereed om Boomplantdag te vier. ’n Span van Working on Fire is ook genooi om die dag saam met die personeel en leerders te vier. Vir een van…
-
Police continue search for missing teenager from Despatch who went missing one month ago
The Family Violence Child Protection and Sexual Offences Unit (FCS) in Kariega is seeking the community’s assistance in finding Entlo Mate (17) who went missing on August 18.
-
Five men, armed with firearms, brazenly rob staff at school in Despatch
SAPS Despatch detectives are seeking the community’s assistance in tracking down five men who brazenly robbed a school on September 12, in Kyamnandi, Despatch.
-
VWSA develops emerging entrepreneurs
Small and medium enterprises (SME) are described as the engine of an economy. According to the World Bank, SMEs represent 90% of businesses and accounts for more than 50% of employment worldwide.
-
Kragtige spoedvrate gaan by motorskou brul
“Jy hoor daai karre lank voor jy hulle sien. Hulle is ongelooflik kragtig. Wys my nog ’n kar uit daardie jare wat soos die Can-Am 120km/h in eerste rat kan ry!”
-
Konsert: Innes bied spogproduksie aan
Die Laerskool Innes hou hierdie jaar weer konsert en dit beloof om een vir die boeke te wees.
-
Kirkwood netbalspan sluit seisoen onoorwonne af
Die Hoërskool Kirkwood is besonder trots op die o.16 A-netbalspan wat hul netbalseisoen onoorwonne afgesluit het.
-
Despatch Oberammergau-ervaring lê voor
Die gemeenskap van Despatch kan ’n nuwe unieke belewenis te wagte wees op 26 November.










