Die Hoërskool Despatch het in die eerste been van die KSA-skole t20 teen die Hoërskool Brandwag te staan gekom. Die Dragons het eerste gekolf en ’n telling van 213-7 in hul 20 boulbeurte behaal. Daarna het Brandwag gaan kolf, en is beperk tot slegs 127-7 in hul 20 boulbeurte. HSD Dragons het dus die wedstryd gewen met 86 lopies en dring deur na die volgende been van die KSA-skole t20 rondte. Foto: Verskaf


HSD krieket skitter in KSA-skole t20

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article