Op die foto is, van links, Evan van der Merwe, Laurence Willemse (wedstryd skeidsregter), Gladman Gaseba en Bongane Ntshebe.

Foto: Verskaf

Evan van der Merwe van die Hoërskool Despatch het onlangs sy debuut as KSA skeidsregter gemaak tydens ’n nasionale divisie 2 T20-wedstryd. Hy gaan ook sy eerste 4 dag nasionale wedstryd staan vanaf 31 November tot 3 Desember. 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article