Foto ter illustrasie. Foto: Zakir Hossain Chowdhury/NurPhoto via Getty Images


As gevolg van kopers van ver wat nie die veiling kan bywoon nie, het die reëlingskomitee van die Nasionale hok die besonderhede van die veiling soos volg gewysig:

Die plaaslike duiwe boere kan nog steeds die duiwe besigtig vanaf 10:00 tot en met 18:00 op Saterdag, 14 Oktober by die Despatch Posduifklub.

Daar kan op die duiwe aanlyn gebie word. Die duiwe kan ook besigtig en gaan nou verkoop word op die webtuiste Best Pigeon.

Roxy Loft se duif met die nommer OP 1733 het die finaal vanaf Winburg gewen.

. Vir enige verdere navrae asook om te registreer kan Santie by 063 692 6961 of Petrie Maree by 064 758 0439 geskakel word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article