Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Dapper Jannei (12) se long is verwyder, maar die gees is ontembaar
‘n Dag voor haar ma se verjaardag, is Jannei Schler van Despatch se een long verwyder. Die operasie het ‘n nuwe fase vir die gesin ingelui.
-
Jong rugbyspeler hou Despatch se naam hoog in Frankryk
Tristan Karele (23), ‘n rugbyspeler met Despatch-bloed in sy are, speel tans die wêreld aan die brand in Frankryk vir Causse Vézère.
-
Despatch is gereed vir die jaarlikse Daredevil Run
Die jaarlikse Hollard Daredevil Run vind weer plaas op Vrydag, 31 Oktober. Despatch Atletiekklub en vriende gaan weer deel wees van die geleentheid.
-
Meet the 2025 UD Express Trading Star Winners
Our readers casted their votes to honour the businesses, brands, and people who make Kariega truly exceptional. Explore the full list of winners and celebrate the spirit of excellence that […]
-
Laerskool Sonop maak sy stem dik in OP-hokkie
Hokkie is besig om te blom by die Laerskool Sonop. Hulle het begin met ‘n o.14-span en spog deesdae ook met o.9-, o.10- en o.11-spanne.
-
Despatch-krieketklub is binnekort sy nuwe juweel kwyt
Die 19-jarige Nolan Di Paolo is Despatch-krieketklub se nuwe juwell, maar het pas bekend gemaak dat hy die klub einde van die jaar verlaat.
-
Besoek NG Despatch-Suid se Nuwe Testament uitstalling
Die NG Gemeente Despatch-Suid hou weer ‘n uitstalling, dié keer oor die lewe van Jesus soos beskryf in die vier Evangelies (Matteus, Markus, Lukas en Johannes).
-
Hoërskool Despatch netbalspan blink uit by Topskole-toernooi
Hoërskool Despatch het die Oos-Kaap vir die derde agtereenvolgende jaar by die Topskole-toernooi verteenwoordig en hul doelwit oortref deur 16de te eindig.
-
Van klaskamer tot rallypit: Bergsig-leerders beleef motorsport-avontuur
Bergsig Skool se leerders het die brullende enjins behoorlik geniet tydens een van Kariega se grootste rallybyeenkomste in ongeveer 20 jaar.










