Dertig finaliste is onlangs vanuit die hele land vir die finale ronde van Die Burger en Cum Laude Media se Blitsbrein-kompetisie aangewys en net een van hulle kom uit die Oos-Kaap. Richard Kunneke, ’n Graad 9-leerling van die Hoërskool Brandwag, is die enigste deelnemer uit die provinsie wat in September aan die finale ronde van die kompetisie gaan deelneem. Foto: VERSKAF


Blitsbrein-finalis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article