DIE 50 jaar sangbediening van Chris Ressouw en sy tydgenote wat saam met hom in 1969 in die stofstrate van Kabah daarmee begin, word op Kersdag gevier. Die produksie word aangebied deur Christos Dunamai Sangers in die Uitenhage Stadsaal. Hier is sangers (van links) Verney Claassen, Eljone Seekoei, Bassie Human, Cyril Stuurman, Chris Ressouw, Rhonwen Claassen, Ozzie Daniels en Keanen Petersen. Lees die storie op bladsy 8. Foto:VERSKAF


Goue jare in musiek gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article