Sibani Mncedane se ouers, Nokubongwa en Xolani, was saam met hom opgewonde oor sy eerste skooldag. Foto: Inge van Niekerk
Sibani Mncedane se ouers, Nokubongwa en Xolani, was saam met hom opgewonde oor sy eerste skooldag. Foto: Inge van Niekerk

Die Laerskool Gene Louw in Durbanville het sy nuwe graad 1-leerders reeds Dinsdag 13 Januarie – ’n dag voor die skool amptelik geopen het – verwelkom om hulle ’n voorsmakie te gee van hul eerste skooljaar. Altesame 231 tjokkers, waaronder sewe tweelinge, het om 08:00 saam met hul ouers aangetree om hul onderwysers, klaskamers en die speelterrein beter te leer ken, en kon 10:00 weer huis toe gaan. Ná hierdie kort besoek was almal slaggereed vir die “regte” eerste skooldag op Woensdag.

Ses pare van die sewe tweelinge is (van links) Milena en Mason Muller, Schalk en Lian Whitehead, DeWet en Silke Brummer, Ninah en Christo Swart, Alexis en Armani Marais, en Malia en Jack Byrne. Die sewende tweeling se ouers het nie toestemming gegee vir die neem van foto's nie. Foto: Inge van Niekerk
Ses pare van die sewe tweelinge is (van links) Milena en Mason Muller, Schalk en Lian Whitehead, DeWet en Silke Brummer, Ninah en Christo Swart, Alexis en Armani Marais, en Malia en Jack Byrne. Die sewende tweeling se ouers het nie toestemming gegee vir die neem van foto’s nie. Foto: Inge van Niekerk
Dirk Fourie en Tesca Becker het hul spruit, Dominik Fourie, skool toe vergesel. Foto: Inge van Niekerk
saam met haar trotse ouers, Corné en Carla Korff. Foto: Inge van Niekerk
Dominique Korff is saam met haar trotse ouers, Corné en Carla Korff. Foto: Inge van Niekerk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article