Young Cape Town artists painted donated pianos at the Stellenbosch Woordfees, with two handed to Bridges for Music in Langa and a Stellenbosch school.
Die Kaapstadse Kamerkoor en Frieda van den Heever span kragte saam in Met Woord & Lied by die Toyota Stellenbosch Woordfees, Vrydag 9 Oktober.
Inskrywings vir die elfde jaarlikse Woordfees-kortverhaalbundel is nou oop vir alle Afrikaanse skrywers.