The Wesbank community has endured years of Eskom electricity failures. A community meeting, June 3, ended in frustration as Eskom arrived without solutions.
Inwoners van Wesbank het bymekaar gekom in ‘n soeke na antwoorde vir die geweldgeteisterde buurt nadat vier mense in een voorval doodgeskiet is.
Inwoners soek antwoorde nadat vier mense Saterdagaand in Wesbank doodgeskiet is in ‘n ‘sinnelose slagting’. ‘n Kind is ook in die voorval gewond.
Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.