Die Laerskool Welgemoed se atlete het uitstekend gevaar by die WPA Sub-jeugkampioenskappe in die Groenpunt-stadion op Saterdag 14 November.
Die energieke tagtigjarige gee elke week 11 klasse van 45 minute elk, en met sowat 120 deelnemers het sy soms 40 mense gelyktydig in die swembad.