’n Roerende rubriek oor ’n vroegopstaner se lewensreis, die liefde vir sy kinders, en die besef dat tyd vinnig verbygaan. Koester elke oomblik.
Dit was nooit my droom om ‘n joernalis te word nie. In ons huis was koerante en tydskrifte lees verpligtend, maar dit was nie ‘n beroepskeuse nie.