Delecia Davids is die eerste Suid-Afrikaanse akademikus wat vir die gesogte Einstein-genootskap gekies is.
Meer as 3 600 graduandi het verlede week die verhoog oorgesteek toe die Universiteit Stellenbosch (US) grade, diplomas en sertifikate toegeken het.