Inwoners van D’Urbanvale is reg om te baklei teen Engen Petroleum se aansoek om ‘n vulstasie naby ‘n laerskool te bou.
Die Kalkfontein-gemeenskap is onlangs deur die dood van ‘n 11-jarige meisie en ‘n vlaag van geweld geruk. In een bloedige naweek is drie mense in drie afsonderlike voorvalle dood en…
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
Leon Kluge won Gold at the 2025 RHS Chelsea Flower Show for a garden celebrating South African botanical heritage and design excellence.
An intelligence-led operation comprising the Hawks, provincial Anti-kidnapping Unit and hostage-negotiation teams resulted in the arrest of four suspects aged 29 to 42 on Saturday 17 May, for kidnapping, extortion…
Dunoon protests subside after brick wall demolitions spark outrage. Residents call for housing solutions as fear still grips daily commuters.
’n Vrou in Goodwood sê haweloses gebruik haar hek as toilet, met stank, vlieë en geraas wat haar daaglikse bestaan ondraaglik maak.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Eskom announced Stage 2 loadshedding from May 13-15 during evening peak hours due to delayed maintenance returns and unplanned breakdowns affecting generation capacity.