Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap ongeluk net buite die dorp. Leighton Louw (20) is Vrydagaand (9 Mei) net na 22:30…
Kraaifontein resident Rob Bisset was in for a huge shock on a short stop to the CapeGate Shopping Centre today, Friday 9 May. Just 15 minutes after his arrival he…
‘n Bakkie wat leerders skool toe vervoer is op Vrydag 9 Mei in Wesbank gekaap. Vier leerders was nog agterin die bakkie, maar is later uitgegooi.
’n Dapper vrou in Goodwood het haar selfoon gered deur dit oor ’n muur te gooi toe twee gewapende mans haar probeer beroof. Kyk die dramatiese video.
A stolen Mercedes-Benz from Cape Town was seized in the Northern Cape, and three suspects’ arrested. Authorities also cautioned against a new online scam.
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op…
Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis today announced that the City is looking to extend rates rebates to more property owners and pensioners to cushion annual municipal bill increases for 2025-’26.…
Verhore van ‘n Nigeriese man en sy medebeskuldigdes oor aanlynbedrog waarin vroue van die Wes- en Noord-Kaap uit geld verkul is, sloer steeds.
Die internasionaal bekroonde botanis Leon Kluge se Between two Worlds is meer as net `n tuinontwerp. Dis `n multi-sensoriese verbeeldingsreis amper magies van aard – `n tentoonstelling van die tropiese…