Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.
|
Oakdale inwoner sukkel drie maande vir vlei-skoonmaak weens rondlopers, prostitusie en dwelms wat gesondheidsrisiko skep.
Link Copy link