Volgens die hofbevel het die unie die mandaat ontvang om onmiddellik ‘n oorsigtelike rol te begin speel waarvolgens respondente tot verantwoording geroep word.
Solidariteit het ‘n dringende aansoek in die arbeidshof gebring om die staat te dwing om vertragings met die uitreiking van rooiseëlsertifikate te beëindig.
Tobias Kleinhans-Le Roux, ‘n maatskaplike werker van Kuilsrivier, is onlangs as een van sewe streekwenners met ‘n Hoopdraer-toekenning deur Solidariteit vereer.